Pappa, Mamma & Melodie 2: Swangerskap

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — In hierdie episode vertel Dr. Melodie De Jager dat brein ontwikkeling begin net na bevrugting. Wat kan jy doen tydens swangerskap om brein ontwikkeling te ondersteun? Baby Gym South Africa
12 Nov 2018 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min