Pappa, Mamma & Melodie 10: Magietyd en sterk nekspiere

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — Baie babas protesteer vreeslik as hulle magietyd moet doen, maar sterk nekspiere is belangrik vir goeie kopbeheer en goeie kopbeheer is weer belangrik vir elke volgende mylpaal.
Luister saam vir veel meer in vandag se episode op 100.5FM met Sanett en Dr Melodie de Jager van die BabaGim Instituut. BabaGim Instituut Internasionaal
19 Jan 2019 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min