Pappa, Mamma & Melodie: Skoolgereedheid: Feit of foefie?

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — Tussen 15 en 20 % van graad 1's moet die graad herhaal.
Slegs 78% van ons matrieks slaag.
Die "No Repeat Policy" wil verhoed dat leerders teruggehou word voor graad 4: of hulle nou die leervaardighede van die graad bemeester het of nie...
Dr Melodie de Jager is 'n opvoeding spesialis en dit was 'n voorreg om te hoor hoe sy oor skoolgereedheid gesels.
26 Sep 2019 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min