Sade Van Genade episode 5

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — Katja beleef die gruwels van oorlog vir die eerste maal in haar jong lewe. Duitse soldate het geen genade vir vryheidsvegters nie maar Katja en haar gesin wil terug na hulle huis gaan.
23 Oct 2019 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min