Own It - Irene Fischer [Deel 4 van 4]

Loading player...
Hierdie episode bring ons dan aan die einde van ons weeklikse gesprekke met Irene. Besoek gerus Irene se webwerf by irenefischer.co.za. Jy kan ook gaan terugluister na al die episodes op die OFM Nights blog by ofm.co.za.
28 May 2020 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min