ToekomsVenster: Jesaja vertel van Jesus wat soos ’n takkie uitspruit

Loading player...
Bome herinner aan die genade van God. Dit herinner aan die vrug wat ʼn gewortelde bestaan lewer. Dit herinner aan die vrede wat by God gevind kan word. Dit herinner in die besonder aan die prys wat die Seun van God betaal het sodat ons kan lewe.
13 May 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min