Own It - Irene Fischer [Deel 1 van 4]

Loading player...
Cyril gesels met Irene Fischer. Sy is 'n voormalige radio omroeper, beter bekend hier op OFM as “Margarine”. Sy beywer haar tans beywer om die stigma omtrent breinbeserings te ontlont en om te benadruk hoe belangrik dit is om jou geestesgesondheid (mental health) te koester.
7 May 2020 2PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min