#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs - Ek hou van Brusselse spruitjies

Loading player...
#OFMKinderhoekie is hier om jou te help om die kleinspan besig te hou gedurende hierdie tyd van inperking. Skrywer Jaco Jacobs deel een van sy gediggies met ons uit sy jongste boek "Ek wil nou nie snaaks wees nie". Luister gerus hier.

Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van A tot Z burp? Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg? Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou? Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is NOU beskikbaar in hierdie e-boek met meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Kry meer inligting by http://www.jacojacobs.co.za
3 May 2020 3PM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Akademia se na-uurse afstand opsies bied buigbaarheid vir jou studies

Dianel Homsek, een van Akademia se nauurse afstandstudente sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe Akademia jou kan help om jou studiedrome te verwesenlik - dit terwyl jy werk of ander belangstellings najaag. Sy vertel ook watse programme beskikbaar is in hul afstandsmodel en deel haar studentelewe-ervaring. Studieaansoeke…
25 Aug 8AM 3 min

Solar installasies van Romic Consulting bied uitstaande beleggings geleenthede

Romic spesialiseer net in die beste as dit kom by hul solar tegnologie. Hul meester gesertifiseerde installeerders maak seker dat elke klient gelukkig is voor hul die perseel verlaat. By Romic is solar nie net n besigheid nie, maar n passie. Eienaar Michael Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan om…
18 Aug 4AM 4 min

Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar

ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy…
14 Aug 4AM 3 min