ToekomsVenster: Wat weet jy van jou lewensmaat?

Loading player...
Ons is deur die Here aan mekaar gegee en Hy gee die beste. Werk mooi daarmee. Dit is heilig.
7 Apr 2020 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min