ToekomsVenster: Afsondering en selfsorg

Loading player...
Die Psalmdigter vra: wat is die mens dat U aan hom dink? (Ps.8) As ek vir ʼn enkele oomblik by die vers vertoef beleef ek God se genade.
30 Mar 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min