ToekomsVenster: Onder die beskerming van God

Loading player...
Toeval en noodlot, nog die bose bepaal my lewenslot. Ek behoort aan die God wat my naam in sy handpalm graveer het en my nooit uit sy greep sal laat nie.
2 Mar 2020 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min