Altesaam 260 miljoen Christene word wêreldwyd vervolg

Loading player...
Jan Gouws, die uitvoerende direkteur van Geopende Deure, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die soort werksaamhede wat die organisasie doen. Hy het ook Geopende Deure se jongste wêreldwaarnemingslys bespreek wat die 50 lande lys waar Christene die ergste vir hul geloof vervolg word.
17 Jan 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Kultuur en kapitaal werk saam in ons skole

Kan ʼn sterk skoolkultuur belangriker as kapitaal wees? Volgens Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton Beleggings, is die antwoord ʼn besliste ja. In die jongste episode van SkoolSlim gesels dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met Schalekamp oor die verhouding tussen kultuur en kapitaal in skole en waarom…
19 Jun 9 min

SkoolSlim | Robotika in die klaskamer begin nie by ʼn robot nie

Dit is ʼn praktiese SkoolSlim-episode vir onderwysers wat graag met robotika wil begin, maar onseker is hoe om die eerste tree te gee. In dié episode van SkoolSlim gesels Melanie Kroukamp, onderwysspesialis van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), oor hoe onderwysers robotika-denke reeds in hul klaskamers kan aanwakker deur probleemoplossing, kreatiwiteit,…
15 Jun 7 min