ToekomsVenster: Reis lig in 2020

Loading player...
Maak klaar met die onnodige bagasie. Soos met ʼn binne of buitelandse vlug word jy genoodsaak om net die noodsaakliste saam te neem. Die tarief vir ekstra bagasie is onmenslik duur.
15 Jan 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min