ToekomsVenster: 2020, laat dit juig!

Loading player...
Inderdaad. Slegte nuus se voet. Dit gaan ons nie so kniehalter dat ons sommer uit die staanspoor negatief en beswaard is nie. Ons is nie alleen nie.
15 Jan 2020 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min