ToekomsVenster: Mense se waarde

Loading player...
Hoe beskou jy en ek ander mense? Sien en respekteer ons hulle as beelddraers van die lewende God of sien ons hulle as nommer, statistieke, lastighede, vreemdelinge en weglaatbare nuuskieriges?
28 Nov 2019 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min