ToekomsVenster: Waar jou hart is sal jou skat ook wees

Loading player...
As jou skat in die hemel is, is jou fokus reg. Dit beteken dat God jou skat is. Jou hart behoort aan Hom. Dit is ook waar dit moet wees.
26 Nov 2019 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min