ToekomsVenster: ’n Wedstryd vir Jesus

Loading player...
Is dit dalk hoe die skare geloofsgetuies waarvan Hebreërs 12 praat die wedstryd wat tans op aarde uitspeel, aanskou?
18 Nov 2019 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min