ToekomsVenster: Altyd geduldig, genadig en liefdevol

Loading player...
Tog, te midde van dit alles, is Hy geduldig, genadig en liefdevol en meer as bereid om te vergewe as ons in egte berou na Hom toe kom.
7 Oct 2019 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min