ToekomsVenster: Bekering is die begin van ’n nuwe dag

Loading player...
Bekering is die begin van ’n nuwe dag, dit is hoop wat hier vergestalt word.  “Ons het U nodig. Ons erken en bely dat ons dalk iewers die aangewese pad byster geraak het”.
30 Sep 2019 3PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min