ToekomsVenster: Die Here praat nou met ons

Loading player...
Waaroor moet ons rou, vra mense? Oor wat van ons geword het. Die totale gemeenskap van gelowiges word opgeroep om berou te toon.
30 Sep 2019 3PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min