ToekomsVenster: Is jy werklik oortuig?

Loading player...
Is jy van harte daarvan oortuig dat die Bybel die Woord van God is? Is jy daarvan oortuig dat God op sy manier en tyd sal doen en vervul wat Hy beloof het?
23 Sep 2019 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min