ToekomsVenster: Ons God is geduldig

Loading player...
God het jou oneindig lief en is geduldig tot die uiterste. Ek ken jou nie, Hy weet alles. Is jy dalk op ʼn plek waar jy die geduld van God beproef en kyk hoe ver jy sy geduld kan strek?
20 Aug 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min