ToekomsVenster: Jesus, die Christus

Loading player...
Aan die einde is dit nie van belang wat ander mense sê nie. Ons luister dalk te veel na ander mense se opinies. Daarom die vraag aan die dissipels – wie sê julle is ek? Daardie vraag kom ook na elkeen van ons toe.
12 Aug 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min