Pieter-Dirk Uys en Tannie Evita deel ’n verhoog

Loading player...
As daar een ding is wat die formidabele Tannie Evita Bezuidenhout vir Suid-Afrikaners oor die afgelope 40 jaar geleer het, is dit dat ’n mens ook maar ’n bietjie plesier uit die politiek van die dag mag put. Esté Meyer Jansen het telefonies met Pieter-Dirk Uys gesels oor sy jongste teaterstuk #HeTwo.
18 Jul 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Kultuur en kapitaal werk saam in ons skole

Kan ʼn sterk skoolkultuur belangriker as kapitaal wees? Volgens Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton Beleggings, is die antwoord ʼn besliste ja. In die jongste episode van SkoolSlim gesels dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met Schalekamp oor die verhouding tussen kultuur en kapitaal in skole en waarom…
19 Jun 9 min

SkoolSlim | Robotika in die klaskamer begin nie by ʼn robot nie

Dit is ʼn praktiese SkoolSlim-episode vir onderwysers wat graag met robotika wil begin, maar onseker is hoe om die eerste tree te gee. In dié episode van SkoolSlim gesels Melanie Kroukamp, onderwysspesialis van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), oor hoe onderwysers robotika-denke reeds in hul klaskamers kan aanwakker deur probleemoplossing, kreatiwiteit,…
15 Jun 7 min