ToekomsVenster: Die profetiese red; die tempel sal afgebreek word

Loading player...
Maar die tempel sal herstel word wanneer die Seun van die mens die dood troef en daaruit opstaan. Dan word die heiligdom herstel en vervul dit sy ware funksie.
2 May 2019 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min