ToekomsVenster: Die arm weduwee se gawe

Loading player...
Jy moet gee, sê die Bybel, soos jy in jou hart oortuig is. Laat die Gees jou hierin lei en weet dat wat vir God se werk gegee word nie sonder dividend na jou sal terugkom nie. Hy is getrou.
2 May 2019 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min