ToekomsVenster: Wie is die belangrikste?

Loading player...
Kindertjies word nadergeroep. Hulle is die belangrikste in die Koninkryk. Hulle is pretensieloos en vertrou onvoorwaardelik. Hulle is tevrede met wat hulle het en word nie deur wêreldse oorwegings op sleeptou geneem nie.
28 Mar 2019 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min