ToekomsVenster: Die verheerliking op die berg

Loading player...
Wanneer God Homself op Sion openbaar is daar manifestasies in die natuur. Aardbewings, donderslae, flitse. Die oomblik is te groot. Die ganse werklikheid kom ʼn beweging.
26 Mar 2019 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min