ToekomsVenster: Liefde werk met die woordjie potensiaal

Loading player...
Juis daarom moet ek daaroor nadink hoe ek ander kan help om te ontdek wie hulle is. Dit is wat liefde doen.
6 Dec 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min