ToekomsVenster: Alles is deursigtig

Loading player...
Mense kan ʼn rat voor die oë gedraai word maar nie die Heilige Gees nie. Alles is deursigtig in sy heilige teenwoordigheid.
28 Sep 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min