ToekomsVenster: Ware liefde vra meer van ons

Loading player...
Jesus het ons kom verseker van die Vader se liefde. As dit egter daar gebly het was ons vandag steeds verlore in ons sonde. Hy het die liefde van God prakties kom demonstreer deur sy lewe af te lê.
28 Sep 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes