ToekomsVenster: Kniel, lê of staan?

Loading player...
Bid soos dit vir jou gemaklik is. Bid gedurigdeur, terwyl jy op weg is werk toe of daarvan terugkom. Hewige verkeer is die ideale geleentheid om kalmte by die Vader te soek.

Mag jy nuwe vryheid ontdek in die teenwoordigheid van die Een wat jou baie, baie liefhet.
5 Aug 2018 3PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min