ToekomsVenster: Vertroue wag, wag en vertrou

Loading player...
Wag is moeilik, ongewild en tydsaam. Wag beteken nie niksdoen nie. Dit beteken aktief bid en selfs beplan vir dit wat jy hoop om uit die Here se hand te ontvang. Dit beteken in 'n toestand van gereedheid te kom en as’t ware met oop hande te leef in verwagting dat God gaan antwoord.
5 Jul 2018 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min