ToekomsVenster: Moenie 'n dag kwaad afsluit nie

Loading player...
Wees gou om mense te vergewe en vry te spreek. Moenie dat die son onder gaan onder jou toorn nie. Moenie ʼn dag kwaad afsluit nie, maan die Skrif. Handel elke dag se skuld af. Betaal die rekeninge. Sorg dat die balansstaat klop.
2 Jul 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min