ToekomsVenster: God se ideale wêreld

Loading player...
Uiteraard kom die volmaakte eers aan die einde wanneer Jesus weer op die wolke kom. Tot dan word ons gekonfronteer met gebrokenheid in sy verskillende gestaltes. Ons maak egter nie daarmee vrede nie.
25 Jun 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min