ToekomsVenster: Beweging na bo

Loading player...
Jesus se lewe wys vir ons dat daar ’n kroon is na die kruis, dat daar waters van vrede en rus is na die doodskaduwee, dat daar ’n reis na bo is nadat die reis na onder onderneem is. Juis daarom moet ons Hom volg, want die einde is seker (Filippense 3:14).
18 May 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min