ToekomsVenster: Die wet van (nie)-bekommernis

Loading player...
Wat Jesus dus sê, is ’n opdrag, dit is nie ’n versoek nie. Julle moet julle nie bekommer nie.
18 May 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min