Before Dawn, 21 Augustus: VS-sambreelbrandvereniging se Thinus Steenkamp

Loading player...
Die laaste klompie dae het Vrystaatse boere en brandbestryders teen verskeie veldbrande in die provinsie geveg. Die DA en Vrystaat Landbou het albei verlede week munisipaliteite en die regering gekap oor hulle onbetrokkenheid by brandverenigings. Die bestuurder van die Vrystaatse sambreelbrandverening, Thinus Steenkamp, sê hierdie onbetrokkenheid van regeringskant af is ‘n enorme probleem. OFM-nuus se Dirk Kok het met Thinus gesels.
21 Aug 2017 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min