17:30 Sport - 3 Augustus 2017

Loading player...
Die Lions se breier, Johan Ackermann, sal Saterdag sy span ná afloop van die Super Rugby-eindstryd teen die Crusaders in Johannesburg groet. Die voormalige Springsbokslot sal die leisels oorneem by die Engelse Premierliga-span, Gloucester.

Die 400m-wêrelrekordhouer, Wayde van Niekerk, het gesê in hierdie stadium is sy selfvertroue vir die item nie te hoog nie. Die tweemalige Suid-Afrikaanse Sportman van die Jaar begin sy wêreldtitel-verdediging dié naweek tydens die Wêreld- atletiekkampioenskappe in Londen.

Die Proteas het eienaarskap geneem van hul power vertoning teen Engeland tydens die derde toets op die Oval. Die Engelse het Suid-Afrika met 239 lopies verslaan om ‘n 2-1 voorsprong te neem in die reeks van vier toetse.
2 Aug 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min