17:30 Sport - 1 Augustus 2017

Loading player...
Dit is ‘n uitgemaakte saak dat die Toyota Cheetahs en Southern Kings vanaf September in die Pro14-toernooi gaan meeding. Die toernooi se organiseerders het vanoggend die deelname van die twee Suid-Afrikaanse spanne bevestig.

Die eienaar van die Bloemfontein Global T20 liga span, Sushil Kumar, wel hê dat die Rosestad erken moet word as ‘n internasionale krieket bestemming. Dit was sy boodskap vanmiddag by die Mangaung Oval in Bloemfontein.

Die Bloemfontein Celtic-doelskieter, Tshegofatso Mabasa, is verheug om vir die eerste keer in sy jong loopbaan opgeroep te word na die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana. Die 20-jarige doelskieter is by Stuart Baxter se groep van 25 ingesluit om Zambië tuis en weg te pak in die 2018 CHAN-toernooikwalifiseerders.
1 Aug 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min