17:30 Sport - 17 Julie 2017

Loading player...
Die vleuel, Makazole Mapimpi, maak die naweek sy Toyota Vrystaat Cheetahs buiging maak wanneer die span vir WP pak in die Curriebeker-reeks

Engeland het die loot gewen en besluit om eerste te kolf teen Suid-Afrika in die 3rde toets op die Oval. Drie spelers maak hul toets buiging vir die Engelse en hulle is Tom Westley, Toby Roland-Jones die die Suid-Afrikaans gebore Dawid Malan.

Die Serwiese breier, kan binnekort weer by Orlando Pirates aansluit. Berig vanaf Mayfair dui daarop aan dat Kjell Jonevret die trekpas gaan kry na slegs 5 maande aan die stuur van die span.
27 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min