'n Chinese sagteware-ontwikkelingsingenieur het 'n kletsbot gebou wat op sy meisie sou reageer wanneer hy met werk besig was en nie aan haar aandag kon gee nie.
Wetenskaplikes ondersoek 'n ongewone nuwe behandeling wat geïnspireer is deur 'n psigedeliese verbinding wat in die afskeidings van die Colorado-rivier-padda gevind word.
Yinyly, 'n maatskappy in die VK, bied 'n diens aan wat 'n persoon se as omskep in 'n grammofoonplaat wat gespeel kan word, lank nadat die persoon oorlede is.
In 'n klein Siciliaanse dorpie het huishoudelike toestelle, meubels en selfs elektroniese toestelle wat afgeskakel was, na bewering sonder enige verduideliking aan die brand geslaan – tot groot verbystering van sowel inwoners as wetenskaplikes.
’n Skotse sokkerklub het ’n kameraman vervang met ’n kamera wat deur kunsmatige intelligensie beheer word en ’n kaal kop vir die sokkerbal aangesien het.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.