17:30 Sport - 27 Junie 2017

Loading player...
Franco Smith sé die Toyota Cheetahs opgewonde is om weer eens tuis te speel, maar het gewaarsku dat dit nie maklik gaan wees teen die Stormers nie.

Die Proteas se internasionale eendagkaptein, AB de Villiers, glo dat die verandering van administrasie in die nasionale span ‘n impak sal hê op sy internasionale krieketloopbaan.

Die Bloemfontein Celtic-middelveldspeler, Lyle Lakay, het ‘n aansoek ingedien om oorgeplaas te word, wat verder daarop dui dat hy heel moontlik op pad Kaap toe is.
27 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min