D-rekening: Verkwisting, onreëlmatige- en ongemagtigde uitgawes ontbloot

Loading player...
Die Openbare Beskermer, BusisiweMkhwebane se ondersoek na die beweerde plundering van miljoene rande se mynboutantieme wat aan die Bapo-Ba-Mogale-gemeenskap behoort, grootskaalse verkwisting, asook onreëlmatige- en ongemagtigde uitgawes ontbloot. Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in Noodwes is aangestel om toesig te hou oor die sogenaamde D-rekening. Die rekening, wat veronderstel is om miljoene rand sterk te wees, bevat winsaandele van Lonmin en ander mynmaatskappye wat op die gemeenskap se grond myn. Cathy Dlodlo berig dat verskeie multi-miljoenrandse uitbetalings gemaak is en dat die departement aan verskeie oortredings skuldig bevind is.
20 Jun 2017 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min