17:30 Sport - 19 Junie 2017

Loading player...
Die Springbokke sal na verwagting een plek daal op die Wêreldrugby punteleet ten spyte van hulle reeks sege teen Frankryk.

Die Toyota Cheetahs is verheug met hul vertooning tydens die Wêreldklub 10man toernooi wat oor die naweek in Mauritius plaasgevind het.

Krieket Suid-Afrika stel bekend die agt spanne wat later vanjaar gaan meeding in die Global T20-liga.
19 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min