17:30 Sport - 15 Junie 2017

Loading player...
Die Springbokke maak slegs een verandering aan hul begin span wat Saterdag sake teen die Hane gaan uitspook in die tweede toets.

Die Griekwas verwag niks minder as ‘n fisiese stryd waneer hulle vanaand in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks koppe stamp teen die Haaie.

Die 57-jaarige Belgiese afrighter, Luc Eymael, in nie meer welkom by Bloemfontein Celtic nie.
15 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min