17:30 Sport - 14 Junie 2017

Loading player...
Johan Ackermann het ‘n baie sterk Suid-Afrikaanse ‘A’ span aagekondig wat Vrydagmiddag vir die Franse Barbarians in die Moses Mabidha-stadion in Durban gaan pak.

Die jaar se tweede major-gholftoernooi begin môre met die 117de Amerikaanse Ope wat op Erin Hills in Wisconsin gaan plaasvind.

Die Proteas se kaptein, AB de Villiers, het om verskoning gevra ná die span se swak vertoning tydens die 2017 Internasionale Krieketraad se Kampioene-trofee.
14 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min