17:30 Sport - 1 Junie 2017

Loading player...
Die Toyota Vrystaat XV wil môre sake regstel wanneer hulle die Luiperds pak in die SuperSport Rugby Uitdaagreeks.

Krieket Suid-Afrika het amptelik die T20 Global-liga van stapel gestuur met die toernooi teen die einde van die jaar gaan plaasvind.

Die Internasionale Krieketraad se 2017 Kampioene-trofee begin met die Engeland wat op die Oval sake uitspook teen Bangladesj.

Bloemfontein Celtic het vier van hulle spelers van hul kontrakte met die PSL-klub vrygestel.
1 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min