Nuus om 6 - 25 Mei 2017

Loading player...
Jou hoofstorie hierdie uur:

Die burgemeester van die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit op Lichtenburg in Noordwes, Daniel Buthelezi is bevry nadat inwoners hom laat gister as gyselaar aangehou het.

Die familie van Reshall Jimmy, wat in ’n Ford Kuga doodgebrand het, het gister weer eens teen die motorvervaardiger uitgevaar nadat hulle 'n gratis Ford-motor aangebied is om vir hul verlies te vergoed.

Die pa en broer van die selfmoordbomdraer, Salman Abedi, is in Libië in hegtenis geneem. Hulle word deur die Libiese teenterreureenheid in die hoofstad, Tripoli, aangehou.

Suid-Afrikaanse kinders het swak gevaar in die jongste verslag wat ’n oorsig gee oor hul fisieke aktiwiteite en fiksheid.
25 May 2017 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

The Central University of Technology (CUT)

The Central University of Technology (CUT) and the Student Representative Council (SRC) have reached an agreement to end the protest action at the Welkom Campus
20 Apr 9AM 1 min