Munisipaliteite hou nog by Eskom-ooreenkoms

Loading player...
Inwoners van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes hoef nie bekommered te wees dat hulle dorpeen stede in donkerte gehul gaan word nie, aangesien hul munisipaliteite nog by die betalingsooreenkomste met Eskom hou. Eskom het vroeër vanjaar gedreig om die kragtoever na drie munisipaliteite in die Vrystaat, vyf in die Noord-Kaap en 11 in Noordwes af te sny weens uitstaande skuld van miljarde rande. Eskom se Chose Choeu sê egter indien munisipaliteite in die drie provinsies weer agter raak met hul
skuld-terugbetalings, gaan hulle kragtoevoer gesny word.
5 May 2017 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Lt Col Thabo Covane

Lt Col Thabo Covane praat oor die verdagte wat aangekeer tydens polisie-operasie vroegoggend met renosterhorings en diamante
20 Jan 8AM 1 min